

Ons leerders presteer buitengewoon goed as gevolg van uitstekende leerkragte en klein klassies, individuele aandag en nou samewerking met ons ouers.
Ons het ‘n Christelike grondslag en hoë waardes waarbinne ons, ons leerders sterk maak vir die Senior fase. Ons help hulle om onafhanklik te leer en bewerkstellig ‘n goeie leerkultuur vir die Hoërskool.
Elke leerder het dan ook die spasie om te groei en akademies te ontwikkel op hul eie pas.
8am – 2:00pm
7:45am – Braingym
Naskool | After School Care
2pm – 6pm
Eistedford
Chess
School excursions
Extra Math, Afrikaans and English classes
Daagliks | Daily
2:15 – 3:45 | 3:45 – 5:15
Afrikaans / English
| M | D | W | T | V | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 1 | ||||||
| 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
| 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
| 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
| 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
No Important Dates